Monday, August 11, 2008






Dragon Fruit




Ons het die Dragon fruit gekoop in 'Carrefour' ons hypermarket waar die meeste vrugte en groente lekker vars is.

Dragon fruit is blykbaar oorspronklik van Suid-America en staan ook bekend as Pitaya of Pitahaya. Hul is nou een van die mees wyd verspryde lede van die 'cactaceae' famielie, verkry baar oor 6 kontenente. Daar word geglo dat dit in Vietnam honderde jare terug geplant is sodat dit geeet kon word deur koning'likes en ryk families.


Daar is 3 soorte spesies Dragon fruits ook bekend as(strawberry pear).Dragon Fruit se binne vlees gedeelte kan wit ,rooi of magenta wees dit hang alles van die spesie soort af.



Food Value Per 100g -Serving for RED Pitaya:
Moisture 82.5 - 83 g
Protein 0.159 - 0.229 g
Fat 0.21 - 0.61 g
Crude Fiber 0.7 - 0.9 g
Carotene 0.005 -0.012 mg
Calcium 6.3 - 8.8 mg
Phosphorus 30.2 - 36.1 mg
Iron 0.55 - 0.65 mg
Vitamin B1 0.28 - 0.043 mg
Vitamin B2 0.043 - 0.045 mg
Vitamin B3 0.297 - 0.43 mg
Vitamin C 8 - 9 mg
Other 0.54 - 0.68 g



Die plant verkies tropiese omgewings wat warm en baie reen kry, koue weer kan die plant laat vrek. Die plant kan tot en met 6 meter groot word


Die blom van die Dragon fruit is n 'beauty'. Dit blom slegs in die aand, en lewe gewoonlik net vir een aand. Die blom gee n baie lekker reuk af, die geur vul die nag lug wanneer hul in blom is. En uit elke bestyfde blom ontwikkel da n vrug.



Dit kan op verskilende maniere geeet word, die beste manier wanneer die vrug gekoop word,-dat dit in die helfte gesny word, en met 'n lepel uit geeet word.

Dit het n lekker soet smaak. Dit kan gebruik word in vrugte slaaie en sappe, selfs konfyt kan da van gemaak word. Dan is daar selfs n cocktail genaamd dragontini waarvan Dragon fruit sap die hoof bestandeel is.

http://enwikipedia.org/wiki/Dragon_fruit

www.tropicalfruitnursery.com/dragon/

www.gasing.com/dragonfruit/nutrition_fact.shtml

www.wisegeek.com/what-is-dragon-fruit.htm


Saturday, August 9, 2008

Loodglaswerk

Ons het so bietjie in Dubai gaan loodglas werk kyk.
Die ou wit motor hier onder is n goeie voorbeeld van mense wat nie weet om met hul geld te doen.....
Dalk is dit sy droom kar gewees en het dit hom 20 jaar gevat om hom te kry, wie is ek dan om hom te oordeel. Wat leer mens hier uit Hou Aan Droom!....
Hier bo kan jul sien hoe daar nog gewerk word met die tydelike padtekens, ses bane en al.
Dan kom ons by die Wafi mall uit. Hier bo is n hotel wat langs die mall is. Die mall is seker gebou in pas met die hotel se bou styl- Egipte.
Die glas peramiede is deurtrek met loodglas van hoek tot kant. Met die skerp lig wat deur skyn word die kleure net nog helderder

So is daar reg deur die mall groot, glas panele met loodglas versierings. Dit skep n vrolike gevoel veral as jy so deur die mall loop en en jy sien die price tags in die winkel vensters.