.jpg)
Daar word gese: 'Burj Dubai is set to be the most prestigeous square mile of real estate on the planet! Mens kan nie regtig die vordering met die oog sien nie.
.jpg)
As ek dit reg het maak die Dubai mall hier naby rond oop. Wat blykbaar die 30 Oktober 2008 gaan wees. Dit mall het al reeds 5 toekenings gewen en is nog nie eers oop. Wat n belewenis gaan dit nie wees.
Wees maar op die uit kyk op die blog, ons gaan beslis daar n draai maak.
1 comment:
Hi Mariette! Dit lyk of daai hoë punt sommer so wegraak in die lug!! Ja, hou ons maar op hoogte van die vordering - dis interessant!
Post a Comment