Showing posts with label Abu dhabi -apartment uitsig1. Show all posts
Showing posts with label Abu dhabi -apartment uitsig1. Show all posts

Thursday, January 22, 2009

a new day.....



Wat is tyd?...


....dit kan nie vas gehou word nie, dit kan nie terug gedraai word nie.


Die onbekende le voor.... n nuwe dag,


nuwe gesigte, nuwe plekke.



Kom wat wil Abu Dhabi ,dit maak nie saak nie.


Ek staan vas ,met my stukkende tas.


Op my Koning Heer ,wat oor die hele aarde Regeer.