Showing posts with label Krispy Creme. Show all posts
Showing posts with label Krispy Creme. Show all posts

Wednesday, August 6, 2008

Krispy lekker doughnuts


Jul moet glo..., as ons se: die is nie om jul in die versoeking te ly nie, maar julle net so 'n bietjie te vertel van die lekker happies wat ons so nou en dan vat. Da is min dinge so lekker soos n vars doughnut.
Die, hierbo is die ingang van die Khalidiyah mall, waar ons die lekker happies koop. Nou weet ons hoekom dit so lekker warm is, want da is 2 sonne hier by ons.
Die plastiek kindertrollie uitvindsel maak dit so bietjie makliker vir mens deur die shop van die mall, maar daar is n kinkel in die kabel: dit is by die uitklim daarvan.



Mens kan nie dink Krispy Kreme Doughnut het al sy deure oopgemaak op 13 Julie 1937



Daar is n groot verskeidenheid om van te kies. Ons probeer om elke keer n ander geur te proe, om so deur al die geure te gaan. Hier bo het ons die arbei kaaskoek, Chocolate hazelnut en die gewone glazed doughnut.Swhhhhh....humm... jumm! WARM chocolate drup soet lekker sag oor jou mond by jou keel af tot in jou maag.
Die maak proses word voor jou oe gedoen


Die keuse is moeilik om te maak, want da is baie om van te kies.
Gebruik maar ...ienie- mienie- maainie- mou.........
ek probeer die keer vir jou!