Showing posts with label indoor fun. Show all posts
Showing posts with label indoor fun. Show all posts

Saturday, March 28, 2009

'Game Plan'

So nou en dan maak ons n draai by die speel plek vir oud en jonk. Dit gebeur nogal op n gereelde basis, veral as dit nogal bietjie warm buite is.
Daar word van 'n sports motor tot met 'n fiets gery.


'n bietjie oefen op die 'wilde waters'



en dan soos oupa op sy motor'bike...

....en nog n keer.

Glo nie mens ontgroei dit nie, en vir die wat wel het......groei terug daarin, en gaan doen iets wat daai kind in jou wakker maak!