Showing posts with label stuffies 3 droewors. Show all posts
Showing posts with label stuffies 3 droewors. Show all posts

Tuesday, September 2, 2008


Suid Afrikaanse Droe wors


Die droe wors het ons op af gekom by ons supermark 'carrefour'.
Het altyd by ons SA slaghuis gekoop naby die vismark, maar dit is bietjie ver vir ons om te ry as die lus jou vasvat.
Daar is nie veel om van dit te se nie, net dat dit baie lekker is. Dit word wel in Dubai gemaak, maar is nog steeds trots Suid Afrikaans.


Agter op staan:

Prepared in the UAE by

Nils & Robby Butchery

P.O.Bux 49337, Dubai

according to the original

Voortrekker recipe