Vir die van jul wat nog nie weet ons gaan vir n paar weke SA toe.
Gaan so bietjie lente vakansie hou, ek dink ons het dit nodig na die hittige woestyn somer.
Moet se ons het dit oorleef en ons staan nog met al 2 voete op die grond.
Sal nog van dag en more iets op blog sit, sal dan kyk of ons van uit SA kan blog.Kom kyk maar kort, kort dalk is jul gelukkig met n nuwe nuus brokkie of sal ek se 'Bloggie'
...... hier onder is n deergang wat onder die paaie loop, tot by die see gedeelte.
Die gang bevat die mooiste 'mosaic' tonnele.
....wel ons gaan die lente daans geniet, net so baie soos die hare daans van woestyn(hier bo) wys nog more n deel van die tonnel tot by die einde.........












.jpg)
.jpg)
.jpg)