Tuesday, September 2, 2008


Suid Afrikaanse Droe wors


Die droe wors het ons op af gekom by ons supermark 'carrefour'.
Het altyd by ons SA slaghuis gekoop naby die vismark, maar dit is bietjie ver vir ons om te ry as die lus jou vasvat.
Daar is nie veel om van dit te se nie, net dat dit baie lekker is. Dit word wel in Dubai gemaak, maar is nog steeds trots Suid Afrikaans.


Agter op staan:

Prepared in the UAE by

Nils & Robby Butchery

P.O.Bux 49337, Dubai

according to the original

Voortrekker recipe


4 comments:

Anonymous said...

dit gan te lekker da. ma ek is seker dit proe nie nastenby so lekker soos sieg se home made sin nie.

Anonymous said...

glad u can get something like biltong there what about pork? are you allowed to eat pork there?
...me...

Anonymous said...

Deef
ja dis hoekom ons maar droe wors koop en nie biltong want sieg se home made is lekkerder as winkel sin.

...me...
yes u get pork in some shops, with sines that say 'no muslim' but it is realy exspensive..

Anonymous said...

Hier in Korea is vark weer die inding en betaal jy jou ore van jou kop af vri rooivleis. Biltong...droewors...I wish...een van die dae en ek smokkel sommer daarvan terug in my tas!