Thursday, September 4, 2008

Ons doen die hare daans en binne kort die lente daans.......

Vir die van jul wat nog nie weet ons gaan vir n paar weke SA toe.
Gaan so bietjie lente vakansie hou, ek dink ons het dit nodig na die hittige woestyn somer.
Moet se ons het dit oorleef en ons staan nog met al 2 voete op die grond.
Sal nog van dag en more iets op blog sit, sal dan kyk of ons van uit SA kan blog.Kom kyk maar kort, kort dalk is jul gelukkig met n nuwe nuus brokkie of sal ek se 'Bloggie'

...... hier onder is n deergang wat onder die paaie loop, tot by die see gedeelte.
Die gang bevat die mooiste 'mosaic' tonnele.











....wel ons gaan die lente daans geniet, net so baie soos die hare daans van woestyn(hier bo) wys nog more n deel van die tonnel tot by die einde.........

4 comments:

Anonymous said...

die mosahiek is ongelooflik mooi.die plekke lyk ook alles so skoon en netjies.die sonstraaltjie van ouma en oupa kan omtrent vry rond beweeg.jy moes eerder mdrama geswat het dan was jyt dalk op egolie n rol gekry. .hou aan dis pragtig

Anonymous said...

hey! is that u with the long hair?
nice pix. enjoy your holiday.
...me...

Anonymous said...

hi there!
What happen 2 u? still on holliday?
...me...

Anonymous said...

Hi me i will be back in January so don't go far,
Sien al my blog lesers gou, moet nie van my vergeet.
ek se sommer geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar vir Almal net als wat mooi is die seisoen.
Kannie wag vir 2009 'bring it on'
Groete.