Monday, September 1, 2008

2 seisoene

Dit is van dag lente dag, hoera die winter is verby. ....Maar wag n bietjie, die jaar hou ons 'herf dag'. Weet nie of daar so n dag bestaan nie, maar ons maak dit sommer van vandag hier in die UAE die 1ste September 'herfs dag' . Want ons ergste hitte is verby?




Die blomme het ons so paar maande gelede met vreugde en kleur oorweldig, toe dit hier lente was. Het gedink 'malvas'(onder) kan enige plek groei, wat waar is maar die oorleef van n siesoen n ander saak. Het hul al 3 verloor in die verloop van die somer. Dit laat mens so bietjie terug laat staan, veral as jy nog jou hele lewe groen vingers gehad het.


'Dat die Skeper Sy Hand oor als hou'


Daar is soveel mooi in die 2 seisoene. Seisoene is so belangrik.Veral in die mens se lewe, dit is nodig sodat jy gesonde vrugte kan dra.


En met verskillende siesoene kom daar groei.


...Geestlike groei en natuurlike groei....



Ek hoop almal da in SA, n paar minute sal vat en net na die nuwe uitloopsels, bloeisels, blomme met al hul geure en kleure in die lug aanskou. Hoopenlik laat dit jou sing...



Dis heerlike lente die winter is verby........



Al is dit "kouerig" weet net die "somer" is oppad.

6 comments:

Anonymous said...

HI JULLE, DIT IS LENTEDAG EN BAIE KOUD DAARBY. MAAR ONS KAN DAREM SE DIT IS DIE 1ste SEPTEMBER EN ONS KAN UITSIEN NA 'N NUWE SEISOEN, UIT ONS DOPPE KLIM EN WEER BEGIN LEWE. DIE MALFA IS MY GUNSTELING PLANT OMDAT DIT SO NIMMEREINDIGEND IS. LEKKE DAG

Anonymous said...

Hi there!
Yah now we can start planning the summer fun!
and i think you the winter thing.
...me...

Anonymous said...

O JA MY DIERBARE KIND VIR MY BETEKEN DIT BAIE NIKS GAAN BY MY ONGESIENS VERBY. DIE HERE SE HAND IS ONGELOOFLIK GROOT.SOMS TE VEEL OM IN TE NEEM.HOOP MY BLOMME EN PLANTE GETUIG DAT EK ALLES DOEN OM HUL GELUKKIG EN GESOND TE HOU. MY TUIN IS VOORWAARLIK MY ASEMHALING.HOOP MY HYBUSKUS BLOM OOK SOO MOOI.EN JA DIE WIND HET NET ALLES KOM SKOON MAAK EN IS TOE MGESEEND MET DIE ALLERLEKKERSTE DAG VANDAG NET SO PRAGTIGE DAG.LIEFDE

Anonymous said...

dis te mooi.Dit lyk soos hoedspriut blomme. kort net da leke groot torre. he he.

Anonymous said...
This comment has been removed by a blog administrator.
Anonymous said...

...me....
we don't minde the winter thing. And what can be beter than the summer fun in Cape town.
Enjoy.

Deef ja, sal dit nooit vergeet en dit sal my altyd daar aan laat dink. Solank die torre kom en nie daai perdebye nie!