Thursday, June 11, 2009

stil see
blou see

mooi see

sit en kyk see
vis see
ons stil,blou,mooi,sit en kyk vis see.

2 comments:

sus said...

Pragtig - welkom terug!

PA EN MA said...

O VERSEKER IS DIT PRAGTIG. ONS KON DIT WERKLIK SELF BELEEF EN SIEN.WATTER WONDERLIKE VOORREG. DIE GROOTHEID DAARVAN IS ONBESKRYFLIK EN DIT MAAK N MENS NET ELKEDAG DANKBAAR VIR DIE GROOT GOD WAT ONS DIEN.ONS KYK UIT MET VERWAGTING NA DIE VOLGENDE BYDRA.