Thursday, May 21, 2009


3 comments:

hier da in oral said...

Geluk met die dag weet daar gaan nog baie jare wees vol LIEFDE.Die Liefde is al wat mens nodig het.

Lief vir jul.
geniet die dag.
JR

Mariette. said...

Baie dankie!!!! Dit is al die pad die moeite werd gewees-Moet se dit voel glad nie so lank soos dit klink nie!
As 'n ding reg is kos dit nie eers baie werk nie!

Dankie Boetie! jy is 'n ster!
Lief jou baie en mis jou lots!

Anonymous said...

Jy is darm 'n wonderlike boetie om so iets wonderliks vir jou sussie en swaar te doen. - pragtig seun!
Ek moet byvoeg hierdie is twee pragtige mense ook! Baie geluk julle twee- 15 jaar is 'n mooi lang tyd vandag se dae! Mag julle geluk en liefde vir altyd saam hou!