Saturday, June 20, 2009

wasgoed

......so het elke mens sy of haar was goed wat gewas moet word,
of dit nou in SA of in UAE is.
Kan mens geken' merk' word deur wat op jou wasgoed rak hang?
Die hier bo is n inwoner in die nie so mooi deel van Dubai.
Mat 6:25
Daarom sĂȘ Ek vir julle: Moenie julle kwel oor jul lewe—wat julle sal eet en wat julle sal drink nie; of oor jul liggaam—wat julle sal aantrek nie. Is die lewe nie meer as die voedsel en die liggaam as die klere nie?

4 comments:

MA EN PA said...

AG MY LIEFIE DIS SO WAAR, HET OOK BESLUIT DAT ELKE NUWE DAG SIN MOET MAAK EN ALLES DOEN WAT N MENS WIL. ANDER DINGE IS VERGANGKLIKE DINGE.DAAR OM GAAN EK EN PAPS DIE LEWE WAT VOORLE AANGRYP MET ALLES WAT ONS KAN. LIEFDE

sus said...

Baie mooi en gepas vir die week!
Ons is mos meer werd as baie mossies saam se die Vader ook in Sy Woord.

Anonymous said...

very well put...

...me...

Swaerie said...

Baie mooi en waar!