Tuesday, January 27, 2009

lazy dusty cat



n kar wat lank staan in die stad word gebruik vir ander redes....
....Die katte hou stof party'tjies.

4 comments:

Anonymous said...

Daai kat se oe laat my dink aan "Pet cemetary"!

Anonymous said...

MY JITTE MIN GESPIN.OMTRENT GROEN OE. LYK NA AFRIKA SE KROKKEDILLE IN DIE NAG.

Anonymous said...

hi kaalvoet, het dit nog nie gesien, kan net dink dit is scary.

ma gelukkig kan mens nog n kaans vat met die 'krokkedille'van ons om dader aan hul te kom.

Anonymous said...

Dis stok ou movies! Daar het so paar uitgekom en dis nie juis die moeitewerd om te kyk nie, maar as kind was dit vir my baie scary!