Sunday, February 1, 2009

water = lewe

Reg deur die stad om elke hoek en draai is da die geluid van water.
......kalm en rustig.....

so tussen die gedruis van die stad lewe.

Ps: het jy vandag jou 6-8 glase water gedrink?


6 comments:

Anonymous said...

Hi! very nice. and no i dont like drinking water but ye i do drink water!
enjoy your week
...me...

Anonymous said...

O DIT IS ONGELOOFLIK MOOI."WAAR WATER WAAR RUS IS LEI HY MY HEEN"DIT GEE MY NET DAARDIE RUSTIGHEID WAT ALLE VERSTAND TE BOWEGAAN.WAAROM KAN DIT OOK NIE BY ONS POS VAT WAT BESKIK OOR SO BAIE WATER NIE?OF IS DIT PLYN DONT CARE HOUDING?MAAR GENIET ELKE PRAGTIGE WAARNEMING ELKE DAG MY LIEFLIKE SEUN."LIEFDE

Anonymous said...

Dis baie nice om so rustige plekkie in die besige stad te he.

Ek dink nie eers ek drink soveel water in 'n week nie...dis net nie vir my lekker nie!

Mariette. said...

Jay ek probeer my water drink maar kom nie elke dag by 6 uit nie he he he!! sal hard probeer.

Anonymous said...

ek sal nie sonder my water kan kla kom nie,dit is nie altyd lekker nie, maar nooit sleg.

kyk maar uit, da gaan nog baie water gewys word. hoop dit maak jul net so bietjie lus!

Anonymous said...

DIT IS PRAGTIG, EK IS AMPER BY SOVEEL WATERS. HUO ONS OP HOOGTE JAY. BLOG IS PRAGTIG.