Thursday, January 22, 2009

a new day.....



Wat is tyd?...


....dit kan nie vas gehou word nie, dit kan nie terug gedraai word nie.


Die onbekende le voor.... n nuwe dag,


nuwe gesigte, nuwe plekke.



Kom wat wil Abu Dhabi ,dit maak nie saak nie.


Ek staan vas ,met my stukkende tas.


Op my Koning Heer ,wat oor die hele aarde Regeer.


4 comments:

Anonymous said...

Pragtige fotos! Welkom terug en weet jy gaan dit baie geniet hier!

Anonymous said...

O JA WELKOM TERUG SKAT, PRAGTIGE WOORDE EN FOTOS. SAAM MET VOELTJIES OPGESTAAN EN N PRAGTIGE MORE BEGROET. NOUNEEM JOU KAMERA EN GAAN HAAL VIR ONS DIE MOOISTE EN BESTE SPOTS.RAAK SKOON GROEN OM DIE ANDERS MOOIGEIT VAN ANDER PLEKKE TE ONTDEK.MAAR AG DIT AS N WONDERLIKE VOORREG OM DIT TE KAN BELEEF.WEWLKOM TERUG EN VANG DIE OOMBLIKE VAS. LIEFDE EN VERLANGE.

Anonymous said...

Hi there!
Nice to see that u are back.
Looking forward reading about the new adventure.

me...

Anonymous said...

HI, JA HIER GAAN ONS