Friday, March 13, 2009

foto sonder woorde

Wat kan mens meer se .... en doen....












as om lui lekker die mooi dag te geniet...



(kyk net die oom en tannie wys hoe word dit gedoen...)



6 comments:

Anonymous said...

AG MY JITTE IS DIT NIE N LUS MAAKIE NIE DIT LYK TE WONDERLIK VIR WOORDE. EK GAAN ELKE OOMBLIK VAN DIT GEBREUK MY KIND. NOU AL DIE REGTE BAAI PAKKIE KRY EN N KLEURKIE OOK. RAAK SOOOOO OPGEWONDE. SAL NOOIT MY HUISWERK KAN DOEN SAL DIE HELE TYD DAAR DEURBRING. GENIET JUL DIT HOOR MY SKATTE.

Anonymous said...

Uhuuu! Now all i can think about is the blue see, and sand, and just been lazy.....

Love the pix!

...me...

Mariette. said...

Jay dit was 'n fantastiese dag. Mens kan nie dink dat die weer so mistroostig lyk nou dat dit weer warm word nie.

Ons gaan dit nog vlou kap jay!

Anonymous said...

Sonder worde seun. Wat meer kan mens se as jy so bevoorreg is om iets so mooi te aanskou?

RITA said...

Man dit lyk alte lekker. Die strande is darm lekker wit sand ne. Wens ons kon daar wees. En daai seksie seuntjie op die strand, oorskadu die ander prentjies. Liefde

Thea said...

Stunning foto's Jaco!! Ek's mal oor die see se kleur!