So nou en dan maak ons n draai by die speel plek vir oud en jonk. Dit gebeur nogal op n gereelde basis, veral as dit nogal bietjie warm buite is.
Saturday, March 28, 2009
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Maak vandag 'n dag van groot dinge, al is dit met 'n klein begin! Die blog is die begin van ons groot dinge, 'n terug flits na 'n gewone dag met 'n buiten gewone einde, op 'n reistog na die onbekende....
4 comments:
Jay! Dit is lekker hierdie kuiertjies by die mall, want soos jy weet is dit al waaruit 'n mall vir seuna bestaan...:-)
Maar ek moet se ek bid regtig dat die liefde vir 'n bike maar so met groot word sal verdwyn want oe, wee, hierdie mamma se stress vlakke sal dit nie kan hanteer nie.
Dankie dat jy dit saam ons deel!
AG DIT LYK REGTIG SO ONTSPANNENT EN REGTIG NA N LEKKER UITSTAPPIE VIR ONS SONSTRAALTJIE. DIS MOS KIND WEES DAARDIE. EN WONDERLIK OM TE DINK JUL KAN DIT MET ONS DEEL. DIE LIGGIES LYK DARM ALTE VROOLIK MY KIND.GELUKKIG IS HY VRY SOOS N VOELTJIE EN HOEF JUL NIE OOR JUL SKOUERS TE LOER NIE.GENIET JU8L SORLOSE VRYHEID DAAR. MIS EN LIEF JUL.
Hi julle, man dit lyk te pragtig. Ek voel skoon jaloers dat julle so lekker pret kan he. Hier by ons moet jy ver gaan soek en dan is dit so gevaarlik ook. Dit lyk of seunie hom gaate uit geniet het. Onthou julle nog toe ons by Randburg op daar kar ding gegaan het.

Post a Comment