Sunday, March 1, 2009

Abu -Dhabi's 'Central Park'

Ek weet nie wat is die park se naam nie, maar ek het hom so pas die Abu-Dhabi central park gedoop. Dit laat my dink aan die gewilde central park van Amerika, waar ons nog een dag n draai gaan maak . Dit kom seker nie naby daadrdie een nie, maar dit is die grootste park wat ons nog by was op die eiland.
Dit was lekker rustig en stil, Ek kan maar net dink hoe die plek op 'n vrydag lyk.

Dit is nie ver van die see en mall nie, al 3 is n klip gooi van mekaar af. Hier bo kan mens die glinster van die son op die water sien en dan die tent-gedoentes, wat die Marina mall is.

Hier bo kan mens mooi die grootheid van die park sien. Aan die ander kant is daar nog n groot gedeelte.
(Die boonste foto is geneem uit die toring hier onder).

Om by die ander kant se gedeelte uit te kom loop mens onder deur n brug met die mooiste teel werk.

Die is net 2, van vele meer wat daar te sien is.

Ons het ons pieck-nieck mandjie gepak en in kar geklim, min geweet ons gaan iets ondek wat mens n juweel van 'n plek kan noem.

7 comments:

Anonymous said...

JITTE WAT SE MENS NOU. HOEKOM KAN N PARK NIE BY ONS SO LYK NIE. EN AG AS ONS SO LIEFLIKE PARK IEWERS HET WATTER GEMORS KAN DIT AF GEE.DIE SEE SON DIE PLANTE GROEI EN ONGELOOFLIKE PRAGTIGE TEKSTURE VAN GEBOUE IS ALTE PRAGTIG.BESEF NET WEEREENS HOE ONGELOOFLIK GROOT IS ONS GOD WAT ONS DIEN. AMPER TE VEEL OM AL DIE MOOI IN TE NEEM. NIE TE PRAAT VAN DIE MOSAHIEK NIE SEUN DIE GOGGA WIL MY NOU BYT. DIT IS SO ONTSPANNE EN HEERLIK.DANKIE VIR AL DIE MOOI WAT JY DEURGEE.LIEFDE

Hey!
it would be nice having parks like that here in SA.
i can remember when we were kids... on the weekends we went piek niek in the parks at pta.
what a lovely memorie!
...me...

Anonymous said...

Hey!

Love your wall paper!!

...me...

Thea said...

Baie mooi! Hoop ek kry ook eendag die geleentheid om self bietjie in daai mooi park rond te loop en die pragtige mosaiekwerk te kom bewonder!

Anonymous said...

JR hoop dit is ook in die programw ingewerk as ons kom kuier dat ons die park,see en mall gaan besoek,want parke by ons in S A het n donker atmospheer

Hier da en oral said...

ja mens kom dit eers agter wat mens mis en na verlang as jy dit self weer ervaar het.Dit bly lekker, om daai kind in ons, so nou en dan gelukkig te maak.

dit is bo aan die lys van pa en ma se kuier'tjie, want dit is grates en verniet. Dit is nogal n bonus hier.