Friday, July 3, 2009

on top

Ons was n rukkie gelede op die berge in Al ain,
die 'Jebel Hafeet Mountain'




Die jebel Hafeet berg is ongeveer 1240 meter en verskaf n mooi prentjie van bo af. Die pad op met die berg is 11.7km wat jou tot en met die hoogte van 1219m vat


Daar word beweer op die site waar op ek afgekom het dat dit
die beste ry pad in die wereld,en dit kan maklik gesien word as die 8st wonder van die wereld, daar is glo bitter min bekend oor die bou van die pas. http://www.edmunds.com/insideline/do/Features/articleId=109278







Ons het op die regte tyd da aangekom en is met die mooi prentjie beloon.



...Wanneer jy deur
die donker loop,
sal geen vrees
jou beetbak nie.
Wanneer jy oor
n hoe berg moet klim,
sal Hy nie jou hand los nie...



2 comments:

swaerie said...

Dit is regtig asemrowend mooi! Bly ons kon dit ervaar!! Mooi sonsondergang foto!

MA ADRI said...

MY SEUN DIT IS PRAGTIG MOOI. DIE BERGE HET MAAR N BEKOORING. DIT LAAT MY VREESLIK DINK AAN DIE KAAP SE LIEFLIKE BERGE. DIT BLY MAAR GROOT DIE WERK VAN ONS SKEPPING. ONGELOOFLIK GROOT.LIEFDE.