Monday, July 6, 2009






Dates




(dadels)








Duisende jare terug was dadels stapel voedsel vir die midde ooste se mense, . Daar word geglo dit het hul oorsprong rondom die Persiese golf .







Date palm bome het n afsonderlike manlike en vroulike boom. Waarvan die vroulike boom die dadels dra





Dadels het 4 vases in hul ryp wording proses. Elk van die vases word gewoonlik deur die arabiese woorde uit geken.


1. kimri (onryp)


2. khalal ( volle grote, 'crunchy')


3. rutab (ryp, sag)


4. tamr (ryp, son -droog)





Dit vat n palm boom 7-10 jaar na dit geplant is voor dit vrug dra



n Volwasse boom kan 80-120 kg dadels produseer.



Maar aangesien dit nie op een slag ryp word nie, word daar sakkies om vas gebind sodat hul groter kan vorm en nie deur voels op geeet word nie.










Droog of sagte dadels word baie meer as net as n vrug gesien. Dit word soms ontpit en op gestop met lekker goed soos almonds, walnuts, stukkies lemoen , room kaas, of sommer verskillende kleur en geur chocolade. Dit word dus n lekker soet happie. Dadels wat nog hul pit binne het word soms verwys as 'stoned dates'. Die hier bo was ons 'treat' pakkie op die dadel tyd wat aan die kom is.




Die palms is op die oomblik vol van die dadels en is besig om gou ryp te word. En sommiges se sakkies is al op en gereed vir die eerste oes.






Gedroogte dadels (eetbare parte)
Nutritional value per 100 g (3.5 oz)
Energy 280 kcal 1180 kJ
Carbohydrates 75 g
- Sugars 63 g
- Dietary fibre 8 g
Fat 0.4 g
Protein 2.5 g
Water 21 g
Vitamin C 0.4 mg1%
Manganese 0.262 mg
Percentages are relative to US recommendations for adults.Source: USDA Nutrient database




meeste van inligting verkry op wikipidia

7 comments:

Anonymous said...

En daardie met die neute en chokkies is heerlik - natuurlike suiker met onnatuurlike suiker! :-)
Hmmmmm

Me said...

Hey- glad 2 c that u'r back!
Must say i havent eat a date yet - but after this blog i sureley want to try.

enjoy u'r day

...me...

MA ADRI said...

AG JULLE DIS HEERLIK EN EK HET HEERLIK AAN DIT GESMUL. HET DIT NOOIT OOR MY LIPPE GESIT EN JA WAS SO LEKKER. DIE BOME IS ONGELOOFLIK MOOI AS N MENS SO DEUR DIE STRATE RY. DIT IS TE PRAGTIG OM DIE SAKKIES OM DIE DADELS TE SIEN. MAAR DIT BLY MAAR PRAGTIG.

SWAERIE said...

EK WEET NIE HOE KAN MENSE DIT EET AS DIT NIE RYP,SONDROOG IS NIE, DIT PROE HEELTEMAL FRANK EN LAAT 'N NA-SMAAK IN JOU MOND. (TOG EET DIE MEESTE MENSE HIER DIT VAN DIE BOME AF). mAAR JA, DIT SONDROOG DADELS IS NAMMIE!!

Anonymous said...

WxnoDFWbj , [url=http://www.xvideos.com/video1851579/hot_wife_fucked_by_husband_and_friends]Sabrina nederlander camtreat[/url] , fVsRsUzTo, Cum on the inside we must fuck , XzORfVf, http://www.xvideos.com/video1851019/blonde_enjoys_time_with_her_lover Golden-haired together with this halloween tails gets shagged , lMLnsVxvYW. muwWTlf , [url=http://www.xvideos.com/video1851365/sabrina_dutch_camtreat]A pair of sexy lesbians using toys[/url] , vMRgaCjzZX, Doll my warm soaked vagina , FbmtBWAho, http://www.xvideos.com/video1851285/girl_fucking_big_monster_s_dick Vivian Schmitt increase bang , kLQhhUflTR.

Anonymous said...

Hello. And Bye. Thank you very much.

Anonymous said...

Hello. And Bye. Thank you very much.