Sharjah is die 3de grootste emiraat van die UAE, en het ongeveer 800 000(2008) inwoners. Dit is die enigste emiraat wat land het aan die 'Persian Gulf' sowel die 'Gulf of Oman'
Die emiraat is ook bekend as die 'Cultural Capital' van die UAE. Dit is Dubai se sister stad aan gesien dit so naby mekaar gelee is, vir ons het dit gevoel of hul deel van mekaar is.
Volgens Wikipedia is dit die enigste emiraat wat die verkoop, besit en inneem van alkohol verban . Daar is ook n wet wat ingekom het van 2001 dat mans en vroue n konserwatiewe drag kode het om te volg.
En dan is die meng van on-getroude mans en vroue onwettig is; (A man and a woman who are not in a legally acceptable relationship should not, according to the booklet, be alone in public places, or in suspicious times or circumstances.")
Sharjah is so 170km van Abu Dhabi af, en ons het nie veel tyd oor gehad om die dorp te verken nie. n Dag is te kort vir als wat mens wil doen, da was net genoeg tyd om die aquarium te besoek. Wou die pad terug ry voor dit donker word, jul weet mos wat gebeur op vreemde donker paaie, mens kan lekker verdwaal. (Ja dit kan wel gebeur al het jy n GPS in Dubai want daar in nog baie paaie onder konstruksie.)
Ons sal seker in die toekoms weer daar n draai maak.
8 comments:
wow dit lyk as of julle die fotos uit n boek geknip het. sal volgende jaar moet kom kuier om dit met my eie oe te sien.
is dit nou die woestyn wiel? dit lyk nice.
hi dit voel nog self onwerklik, maar kom kyk gerus.
Deef hoera!! jy het dit reg gekry.
ja dalk kry hul ook so n groot een soos London, jy weet mos als moet groter en beter die kant gedoen word.
o dit lyk regtig mooi. lyk besonder skoon om die stad. die skepe bring so kalmeerende gevoel .Maar stuur maar nog vreeslik interresant.Ons sal wel seker eendag kan sien. LIEFDE
Hey!
What is the weather like over there? On your pix it seems to be cool?
...me...
hi ...me...
it only looks like it, but it is realy hot,on that day it was 44 celsius. That misty 'feeling' is the humidity and when u see it u just want to run.
From where are u? hows the weather over there?
i am just a blog reader. so i dont have my own. and i am from cape town.
...me...
Jou beste beste maatjie se jy laat my darem wragtig vooruitstewend klink.
Post a Comment