Thursday, February 5, 2009

Hoender 'Paleis'

Vrydae is die strate maar stil.
Dit is die net die regte tyd vir die 'chicken run'.
die wat ons Sondag, vrydag is en Sondag, Maandag is maak dit die week so veel korter. Want as mens nog nie ingestel is op daai manier van doen nie hou jy Donderdag ,Vrydag en Vrydag , Sondag. Maar in die selfde tyd hou mens naweek soos wat ons dit gewoond is.Vrydag ,as Vrydag en Sondag as Sondag. Maar as mens nie inskakel op hul manier van naweek hou, dan het ons slegs 4 dae in n week.Nie dat ons kla nie net deurmekaar!

Daar is nou nie eers n siel in sig wat die hoender gesin van Abu Dhabi se Vrydag

uitstappie kom steur nie.

3 comments:

Thea said...

Hehehe Mariette, ek het nou so lekker gelag vir hierdie hoenders! Het nie geweet die diere loop daar ook in die strate rond nie!

Nee kyk, hierdie naweek storie daar maak my kop ook heeltemal deurmekaar!

Anonymous said...

MY JITTE MY SEUN NET DIE REGTE PRAGTIGE HAAN VIR MY 2 WIT HENNETJIES.SAL MAAR 1 IN N DOOS SIT IN MY TAS EN MY HENNE KOM SURPRICE'HIE OP N SONDAG IS DIT N WARWOEL VAN MENSE.ALMAL GAAN NET AAN ASOF DIT N SATERDAG IS.DIT HET TYD GEWORD DAT ONS NET MOET EER GEE AAN ONS GROTE HEER OP ONS SONDAG' MAAR DIT LYK RUSTIG. LIEFDE.