Sunday, June 22, 2008

begin van groot dinge!

Daar is so baie wat mens kan se, van 'n nuwe dag. Dit is die begin van die onbekende, die afwagting van wat gaan gebeur, die hoop op sukses, liefde, vrede, geluk, om lug uit testraal waar daar donkerte is, want hitte is energie, 'n brandstof vir selfs die klienste plantjie.
Daar word gese: die dag word bepaal deur watter voet jy gebruik om uit die bed uit te klim? Wat van as iemand langs jou le? Of jy klim eenkant in raak aan die slaap en word wakker en klim dan aan die ander kant van die bed uit? Wat van die mens met geen voet? Mens se omstandighede is soms die oorsaak van hoe die dagbegin en eindig. Maak die keuse om die dag elke dag te gebruik watter voet ookal, om jou beste te wees, onthou jou beste is dalk soms nie iemand anders se beste nie. Die Here het jou gemaak op sy skaal wat gekalebreer is voor jy gemaak is, elkeen anders.
Maak vandag 'n dag van groot dinge, al is dit met 'n klein begin!
Die blog is die begin van ons groot dinge, 'n terug flits na 'n gewone dag met 'n buiten gewone einde, op 'n reistog na die onbekende....
Spreuke 15:30 - 'Stralende oe bring blydskap, goeie tyding verkwik 'n mens.'
Jesus se seen op jou!
SHALOM


2 comments:

Anonymous said...

Hi daar julle vier!!

Mag elke dag vir julle die begin van iets nuuts wees. Ons sien daarna uit om julle dop te hou, en dankie dat julle aan ons ook dink, deur dit wat julle doen met ons te deel.

Velange uit afrika uit.

Anonymous said...

Hello daar!

Ag dit lyl te leke daar!
Ek glo nie jul mis SA nie!!
Jul fotos en komentaar is baie nice, dis altyd leke om te sien wat jul doen en dat dit goet gaan da by jul!!

Jul moet 'n wonderlike dag he!
Baie liefies xxxxxxxxxxxx
Frikkie & Lee-Ann