Tuesday, August 5, 2008

2 pic blog

Ons was in dorp toe, laat middag en het toe gewonder wat om te blog. Die Harley Davidson winkel langs die robot, het my aandag getrek. Wie sal hier n bike koop? Hulle het wel die geld, maar kan julle hul sien met daai wit rokke op so n fiets. Dit sal lyk soos n 'peace' vlag. Het ook aan ma en pa gedink wat nie sal omgee om so n bike by julle vesameling te voeg nie.
Oppad huis toe met die stop by nog n robot is daar die cinema. Dit het so nostalgies gelyk. Iets wat jy nie meer daar in SA sien nie, als word deesdae in mall's gebou. Die een is sommer so op straat. Dit laat my dink aan die fliek 'The note book'. Dink terug as julle oud genoeg is, aan die dae wat mens nog in jou dorp se strate op Sondag middae kon gaan windowshop? Iets wat hier by ons regtig alledaags is(windowshopping), en daar in S.A. nie eers meer in die woordeskat van mense is nie. Hoe word ons en ons kinders dan nou deesdae groot? Ons word dus deels die produk van wat ons onmiddelike samelewing/omgewing ons toelaat om te doen, en wat dit ons toelaat om te beleef, en hoe ons kinders grootword.

2 comments:

Anonymous said...

JA HULLE IS PRAGTIG MAAR GLADS TE RAASIRIG VIR ONS. ONS BLY MAAR BY DIE B.M.W. DIS MOS KLAS JULLE.SAL GLO DAT HUL HEEL GOEDKOPER SAl WEES AS HIER IN SUID AFRIKA.VANAF R120,OOO, OP.HIER IS NET N VROUE KLAP MET 5O TAL VROUENS WAT ELKEEN EEN BESIT.WAT DIE FLIEFSW AANBETREF IS DIT N GROOT JAMMERTE,ONS HET VAN DIE LUUKSTE TEATERS MAAR TE BANG OM N KAANS TEW VAT OM WEG TE SLKIP NA N MOOVIE. NEEM MAAR VIDIOS UIT.LIEFDE SKATTE

Anonymous said...

Daai vrug lyk regtig leke eetbaar en dink net watse mooi versiering dit in 'n slaai kan maak!
Daai glaswerk is regtig mooi, kan net dink dit het hul 'n hele ruk geneem om die mall kla te maak met al die glaswerk! Laat my aan 'n katolieke kerk dink!
Ag sies man, nou het jul my regtig lus gemaak vir doughnuts!! Dit lyk baie, baie leke!!
Liefies jul!!
Lee-Ann xxx