Saturday, August 9, 2008

Loodglaswerk

Ons het so bietjie in Dubai gaan loodglas werk kyk.
Die ou wit motor hier onder is n goeie voorbeeld van mense wat nie weet om met hul geld te doen.....
Dalk is dit sy droom kar gewees en het dit hom 20 jaar gevat om hom te kry, wie is ek dan om hom te oordeel. Wat leer mens hier uit Hou Aan Droom!....
Hier bo kan jul sien hoe daar nog gewerk word met die tydelike padtekens, ses bane en al.
Dan kom ons by die Wafi mall uit. Hier bo is n hotel wat langs die mall is. Die mall is seker gebou in pas met die hotel se bou styl- Egipte.
Die glas peramiede is deurtrek met loodglas van hoek tot kant. Met die skerp lig wat deur skyn word die kleure net nog helderder

So is daar reg deur die mall groot, glas panele met loodglas versierings. Dit skep n vrolike gevoel veral as jy so deur die mall loop en en jy sien die price tags in die winkel vensters.

2 comments:

Anonymous said...

Die loodglasvensters is verskriklik mooi!!

Anonymous said...

o jA SO NA AAN MA SE SMAAK. PRAGTIG VERBY.DINK EK MOET DIT BEGIN OPVAt en vir my self n paar meester stukke maak wens ons rit petoria toe het al 6 bane maar wag die guetrein sal daarvoor opmaak.wag en sien.DIE VAN ONS WAT SULKE KARRE RY RYN EEN VAN DIE MOOI DAE VOLKSIES.DANKIE VIR JOU INSET DIT IS PRAGTIG.