Moisture 82.5 - 83 g
Protein 0.159 - 0.229 g
Fat 0.21 - 0.61 g
Crude Fiber 0.7 - 0.9 g
Carotene 0.005 -0.012 mg
Calcium 6.3 - 8.8 mg
Phosphorus 30.2 - 36.1 mg
Iron 0.55 - 0.65 mg
Vitamin B1 0.28 - 0.043 mg
Vitamin B2 0.043 - 0.045 mg
Vitamin B3 0.297 - 0.43 mg
Vitamin C 8 - 9 mg
Other 0.54 - 0.68 g
Die plant verkies tropiese omgewings wat warm en baie reen kry, koue weer kan die plant laat vrek. Die plant kan tot en met 6 meter groot word
Die blom van die Dragon fruit is n 'beauty'. Dit blom slegs in die aand, en lewe gewoonlik net vir een aand. Die blom gee n baie lekker reuk af, die geur vul die nag lug wanneer hul in blom is. En uit elke bestyfde blom ontwikkel da n vrug.
Dit kan op verskilende maniere geeet word, die beste manier wanneer die vrug gekoop word,-dat dit in die helfte gesny word, en met 'n lepel uit geeet word.
Dit het n lekker soet smaak. Dit kan gebruik word in vrugte slaaie en sappe, selfs konfyt kan da van gemaak word. Dan is daar selfs n cocktail genaamd dragontini waarvan Dragon fruit sap die hoof bestandeel is.
http://enwikipedia.org/wiki/Dragon_fruit
www.tropicalfruitnursery.com/dragon/
www.gasing.com/dragonfruit/nutrition_fact.shtml
www.wisegeek.com/what-is-dragon-fruit.htm
1 comment:
DIT LYK SOOS ONS KIEWIEFRUIT. SAL DIT OOK KOM UIT TOETS. BAIE INTERRESANT DINGE OP DIE RAK. HOE LEKKERE KAN DIT NIE WEES.. LYK OOK SOMMER BAIE GESOND.
Post a Comment