Monday, August 4, 2008

Speel met die trein, dat die hare waai.....

hoe ry die trein, hoe ry die trein die kimberly se trein.


hoe ry die trein, hoe ry die trein die kimberly se trein.....




So sing, sing speel ons, nou en dan met die treine en daar van het hy baie.


En wat van n brug of 2, wat dit net nog lekkerder maak. Moet nie die toeskouers vergeet wat bestaan uit 'bob the builder' en 'sally' die vroutjie kar wat in die fliek cars is. Daai ou 'sally' hou ons met valk oe dop, want ons weet wat gebeur as dit vannaand bed tyd is, .....sally moet saam 'tom'.



En as jy weer sien dan het die hare gewaai. Sy mamma het sommer sy hare gesny.Dit is die 'summer cut'. Dit gaan so veel beter wees vir die hittige weer, en so ook met die 'styling' da van.





.........Hoor daar hoe stoom hy, stoom hy... die kimberly se trein.

2 comments:

Anonymous said...

AG TE SKATLIK VREET HOM SOMMER OP.OUMA EN OUPA WIL VIR HOM N BAie interresante trein gaan koop as ons hom weer.SIEN DIE BUTLER KWYT HOM GOED VAN SY TAAK. MOOI GELEER MY KIND.NOU GENIET JUL HEERLIKE DAE ONS MIS JUL BAIE.LIEFDE

Anonymous said...

Ag kleinding lyk te pragtig met die kort haartjies, soos 'n regte ondeunde seuntjie. Dit lyk mooi. Dit lyk of dit warm is daar. Jaco jou logo is pragtig, jy moet dit as 'n patent gebruik vir SA se kameelmelk. Liefies