Sunday, August 3, 2008




'Stuff'ies' sal gereeld sy veskyning maak van vandag af.



Dit is goetertjies wat vir ons nuut, snaaks, anders, mooi, nie so mooi, en lekker is.






Kameel melk





Daar word gese kameel melk is baie meer voedsamer as koei melk. Dit is laag in vet en 'lactose' en ook hoer in 'potassium', 'iron' en 'Vitamin C'.


Dit word vars en warm gedrink as jy n kameel besit, en as jy nie een besit soos ons nie - kan jy dit op die winkelrak kry. Dit bevat blykbaar bestandele, wat help om mens gesond te hou. Veral glo met die genesing van kos alergee in kinders, studies is gedoen om dit te bewys. Dan is daar ook wat se: "A glass of camel milk a day can keep impotency away" .




Kameel melk is in die winkels hier beskikbaar. Dit kom in n paar 'flavours', waar van die arbei geur die lekkerste een is. Op 4 Oktober 2006 is die 'date-flavoured' bygevoeg wat glo die bevordering van die produk versterk. Dit mag dalk so wees maar dit is beslis nie so lekker nie.





Daar is beplan om dit uit te voer na 'European supermarkets' wat beteken dit kan dalk daar in S.A. ook n draai maak. Hulle reken dit kan in n multi-billion dollar industrie ontaard.





Dan is daar ook die gewone kameel melk, dit proe ietwat soeter en is witter as gewone melk. Daar is dus een probleem met die vervaardiging van kameel melk, dit is nie geskik vir die virhittingsproses om dit langer te laat hou nie. So daar word nog daaraan gewerk.




n Groei in die gebruik van kameel melk word gesien, dit word nie net meer gedrink nie, maar dit word gebruik om ander produkte te vervaardig. Kameel melk kaas is onlangs bekend gestel ,sowel as kameel melk chocolate, en daar is kameel melk roomys wat hulle ook besig is om te ontwikkel.

Lyk my enige melk is drinkbaar of wat? Dit is nog net nie oral beskikbaar,


...een van die dae!...








www.arab.net



www.andhranews.net



www.nutraingredients-usa.com



www.shortnews.com



www.foodnavigator.com



www.dailyhaha.com



5 comments:

Anonymous said...

AG DIT IS REGTIG BAIE INTERRESANT.DIT LYK OOK BAIE LEKKER. GOEIE NAVORSING GEDOEN. HOU AAN OM ONS SO PRAGTIG INTE LIG.SIEN REGTIG UIT OM N DRAAI DAAR TE KOM MAAK EN ALLES DAAR TE KOM BELEEF.

Anonymous said...

Baie interessant dankie!! Nou wonder ek net of ek vir kameelmelk ook allergies sal wees soos vir koeimelk?!

Anonymous said...

Wat is volgende, ek sukkel om gewone melk te drink wat nog te se arbei melk. Ek is bevrees SA moet nader aan julle trek om genoeg kamele te kry vir die melk. Maar nou ja, you never know.

Anonymous said...

Wat is volgende, ek sukkel om gewone melk te drink wat nog te se arbei melk. Ek is bevrees SA moet nader aan julle trek om genoeg kamele te kry vir die melk. Maar nou ja, you never know.

Anonymous said...

Dankie ma en pa! Ons sou vir pa 'n slukkie oor die net gestuur het as ons kon want ons weet hy sal game wees vir so iets.

Thea- ek weet nie of jy vir dit ok allergies sal wees nie, maar volgens die kenners behoort jy nie. jy moet dit maar kom toets, 'n slukkie sal seker nie skade maak nie....:-)

Rita, jy moet maar 'n slukkie van die arbei kameel melk kom proe. Dit is glad nie so bad nie.

groete