Dit was die lande waardeur Ibn Battuta gereis het, naamlik
China/India/Persia/Egipte/Tunisia/Andalusia.
Hierdie is glo n reproduksie van n olifant horlosie, n islamietiese uitvindsel . Dit bevat n water krag horlosie wat bo op n olifant vas gemaak is. Dit was ontwerp om te beweeg en n geluid elke half uur te maak.
21 screens cinemas. Dit is regtig baie groot!
Die is die Persia gedeelte as ek reg kon onthou. Ek was toetaal en al verstom hoeveel moeite hier in gesit is. En nie eers te praat van hoeveel dit moes gekos het nie.
Die laaste gedeelte waar ons was as jy deur 'Egypt' loop, is Tunisia en Andalusia. Was nie seker watter een was watter een. Weet die 'food court' is baie groot en daar is iets vir almal.
Kyk uit vir die Ruiter op die wit perd, Hy kom ons haal
Die tyd raak naby.
Shalom!
1 comment:
Hi Jaco dit was pragtig, die kleure sal 'n mens se dag sommer vrolik laat voel. Dit lyk stunning. Ek geniet dit hoor. Voel of dit nie eers nodig om self te gaan kyk nie. Lekker slaap.
Post a Comment