n Ou straat katjie wat baie te sien is in die stad, ou regte 'ally cats' maak seker dat jy nie vergeet van daai leemte nie. Maar hul maak die verlange iet wat ligter . Veral as hul vet en gesond is. Kan onthou toe ons nog in die stad gebly het, dat daar voer bakkies oral in die strate is, so hul gaan slaap nie sommer honger. Maar ek moet ook se,ons het al n paar gesien wat hart verskeurend is. Die 2 is van die wat redelik gesond lyk. Ongelukkig is dit aanbeveel om aan hul te vat, vir n bietjie aanraaking nie, hul moet moes na hul self omsien so dit is bloot in hul natuur om n wilde kant te wys.
Het in die koerant gelees hul is besig met n op ruimings projek van katte in die stad.
Gelukkig weet ons dit is net tydelik, en tot eendag kyk ons maar rond om ons, vir n bietjie diere liefde.
No comments:
Post a Comment