Ons was by n mall toe ons die toilets gesoek het. Het toe waargeneem hul aan wysings is eg kultuur gebonde.
Swart kop doek vir vrouens en wit kop doek vir mans.
Vir die wat nog nie weet elke toilet het n 'stort spuit' langs aan en ek het geweet wat hul da mee doen maar het op gaan lees om net seker te maak.
Het toe somer op wikipedia gaan op lees.
Het lekker gelag en was verstom, wonder of daar regtig van hul is wat hierdie riet-meraai doen.
Het net n paar van die goed genoem wat hul doen as hul toilet toe gaan.
1.One should enter the toilet with the left foot and leave with the right foot.
2.One should remain silent whilst on the toilet. Talking, answering greetings or greeting others is forbidden
3.It is considered forbidden to relieve oneself whilst standing up, lying down or if you are completely nude
4.Do not raise clothes until you get close to the ground and do not uncover the body any more than is needed.
5.One should sit on the feet (e.g. squat) keeping thighs wide apart with the stress on the left foot
6.Do not look to the private parts of the body nor the waste matter passed from the body.
7.Do not sit more than needed.
8.After relieving oneself it is essential to perform Istinjaa (washing with water) of the anus and/or genitals with the left hand and water
9.At the beginning of Istinja, it is preferable to use toilet paper three times. If Istinjaa is being done on a hot day, then the person should start from the front to the back and then from the back to the front and the third time from the front to the back.
10.If Istinjaa is being done on a cold day, then he should begin from the back to the front
11.Note that it is known that many of these rules are not compulsory to all Muslims
Dit maak mens net op nuut dankbaar dat ons wat in Jesus is nie nodig het om n riet-meraai te doen om Hom te eer nie.
2 comments:
Jaco
Dit is nou 'n baie mooi blog wat julle nou hier begin het. Ek sal gereeld kom inloer. Hierdie van die loo wat jy op gesit het is baie goed. Ons het altyd gewonder hoe die ding werk, nou weet ons ook. Dankie vir jou moeite.
Groete daar vir julle!
Marinda.
dankie
ons sal dit probeer opwindind maak
sodat jul voel jul is saam met ons hier.
groete
Post a Comment