Wednesday, July 16, 2008

Robo coaster

Met n uitstappie na die mall het ons bietjie stil gestaan by die
robo coaster .
Die gegil en geskree hoor mens al van n ver afstand, so deur al die ander geluide van die speel plek deur.
Nie een van ons was braaf genoeg om dit aan tepak nie, miskien op n later staduim.

Dit is 'n robort arm, daar kan 2mense saam in sit, dan gooi die arem jou op en af, onderstebo en sommer enige rigting en kant waar aan jy kan dink. Wat hul nog sal aan sal dink, om n bietjie 'n adrenalien rush te kry, of vir mens te gee nie.

Selfs ons goue koppie was so verstom, en het dit baie geniet, om te da na te kyk.

Dit was nie net sy bekkie wat oop gehang het nie ons sin was net so oop van verstomming. Dit is regtig ongelooflik om te sien wat die mense als aan dink en uit dink vir vermaak en ontspanning, nie dat hierdie onder ons sambreel van ontspanning sal val nie...


2 comments:

Anonymous said...

that's nice!
ons sal des kom visit dan vat julle ons daarna toe, ek sal dit graag wil doen.
have a nice day!

Anonymous said...

okay, ons maak so.
lekker dag