Wil vandag net vir ons wonderlike Ma en boetie se baie geluk met jul verjaarsdag. Hoop dit was n baie lekker dag gewees.
Al is ons ver dink ons aan jul, en hoop daar was lekker koek gewees. Jesus se seen op die jare wat voorle.
n gedig vir ma
Happy birthday and a beautiful July
Parties at your house, evenings and noons
Happy birthday for you
And i’m here to celebrate it with you today
Happy birthday, you look the same,
A few wrinkles, nothing to shame.
We all lose our external beauty,
Growing internally is our duty.
Happy birthday,on this special day,
Your eyes always shine, like the sun in Mid summer day.
A3 is definitely, a beautiful name,
Living truthfully, is nothing to shame.
Happy birthday precious soul,
You would listen and console.
In my youth, you were Mother Goose,
Fairy tales and rhymes produce.
Taught me values, I hold dear,
Never caused me any fear.
I adored you from the start,
You brought love into my heart
Bethany Mia Perez
Boet het vir jou ook n gedig gesoek maar nie n gepaste een gekry toe skryf ek gou vir jou een.
Jy verjaar ou Deef
vir die wat nie weet dit is my boet en nie, my neef
Hy raak nou oud
maar nog nie koud, en een van die dae is hy getroud.
Al is ons nie 'close'
moet nie dat dit jou flous
dat ek jou mus
soos die laerskool se seetoer bus
lekker verjaar ou maat
ek is hier vir raad.
Liefde vir jou
jou boetie getrou.
2 comments:
Hi Jaco en Sieg. Eindeindelik kom ek nou deur om vir julle my comments te gee op julle mooi blok. Jaco dit is baie spesial, jou ma kan baie trots voel op so 'n seun wat so 'n spesiale versoek stuur. Ek geniet dit baie. Praat weer later. Tata
liefies
DANKIE MY SEUN DIT IS ABSOLUUT PRAGTIG EK BERE ELKE WOORD IN MY HART.EK WAARDEER JOU BAIE PAS JOU SELF MOOI OP EN SE VIR SIEG DUISEND DANKIES VIR WAT HUL VIR JOU DOEN.WOORDE VAN DANKBAARHEID IS TE MIN.LIEFDE EN VEWRLANGE MA EN POA
Post a Comment